Agri-uur: 16 November, Sybil Visagie

Loading player...
Hoewel sekere dele van die Noord-Kaap stortende reënval ervaar het, is daar ook dele, soos die Steinkopf-omgewing, wat net 4mm reën gemeet het. Sybil Visagie, stigter van die droogtehulp-organisasie ‘Save the Sheep’, sê ten spyte hiervan bly boere steeds hoopvol. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
15 Nov 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min