Agri-uur: 16 November, Jess de Klerk

Loading player...
Die impak van veediefstal word nie altyd besef nie en dié misdaad is ‘n emosionele saak vir boere. Dit is volgens Jess de Klerk, ‘n verteenwoordiger van Saai, wat sê daar word jaarliks in die Vrystaat alleen, sowat 4 000 veediefstalsake gerapporteer, maar daar is ook baie gevalle waar boere nie sake rapporteer nie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gepraat…
15 Nov 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min