Agri-uur: 17 November, Marzahn Botha

Loading player...
“Die armoede en ellende wat deur die droogte veroorsaak is, vreet Kenhardt soos ’n wurm van binne af op.” Dit is net een van die sielskuddende sinne uit die boek ‘Lafenis in die Droogte’, geskryf deur Marzahn Botha, ‘n vryskut-fotojoernalis en toergids. Dié fotoboek ontrafel die nagevolge van jare lange droogte op boere, hulle gesinne, plaaswerkers en die gemeenskap oor die algemeen. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar oor die boek gesels…
16 Nov 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min