Agri-uur: 18 November, Arno van Vuuren

Loading player...
OFM het gister in Lichtenburg in die Noordwes gekuier en het in samewerking met NWK ‘n Agri-uur-aand aangebied. Arno van Vuuren van NWK het tydens sy voorlegging veral die belangrikheid van die gebruik van tegnologie in boerderye benadruk. OFM-nuus se Elsabé Richard het ná sy voorlegging met hom gesels…
18 Nov 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min