Agri-uur: 23 November, Johan van den Berg

Loading player...
Die kanse is groot dat ons vanjaar ‘n nat Kersfees gaan hê. Dit, soos sekere gedeeltes van die land reeds soveel as 150mm reën gekry het, en Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê dat dit moontlik die tendens in Desember gaan wees. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat oor hoe die weervooruitsigte lyk en of daar enige waarskuwings vir boere is…
22 Nov 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min