Agri-uur: 24 November, Arno Janse van Vuuren

Loading player...
Beperkte landbougrond, aardverwarming en ‘n groeiende wêreldbevolking is enkele van die uitdagings wat produsente in die gesig staar, maar Arno Janse van Vuuren, NWK se Bestuurder Landboubestuurdienste, sê produsente moet nou juis begin maniere vind om hierdie uitdagings aan te pak om aanhou kos te produseer. Hy het verlede week in Lichtenburg in Noordwes gedurende OFM se Agri-uur Aand, in samewerking met NWK, mede-produsente toegespreek. Hier is Janse van Rensburg…
23 Nov 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min