Rudi Nagel - 29 Nov 2021 - Waarvoor Is Ek Bang

Loading player...
Het jy vrese? 'n Slang of 'n spinnekop? Wat van klein spasies? Is dit onsekerheid oor die ekonomie of Covid?
Onthou, perfekte liefde dryf uit die vrees! God is groter as jou vrese!
29 Nov 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min