Agri-uur: 1 Desember, Dr WA Lombard

Loading player...
Dis geen geheim dat 2021, net soos 2020, grootliks deur die Covid-19-pandemie gedryf is nie. Alhoewel die landboubedryf as noodsaaklik verklaar is gedurende inperkingsvlakke, is daar landboubedrywe soos die wynbedryf wat hard getref is. Dan is daar ook dieresiektes en onderwerpe soos grondhervorming wat van die gewilde onderwerpe in landbougemeenskappe was. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Dr WA Lombard, ‘n landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor wat van die hoogte- en laagtepunte van 2021 was…
30 Nov 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min