Agri-uur: 8 Desember, Francois Strydom

Loading player...
Die finansiële resultate van die Senwes Groep weerspieël ʼn 47,8% toename in omset ten bedrae van R5,2 miljard (2020: R3,5 miljard), terwyl verdienste voor rente, depresiasie en amortisasie van R511 miljoen tot R533 miljoen toegeneem het. OFM-nuus se Lee Simmons praat met die Uitvoerende Beampte van Senwes, Francois Strydom, hieroor. Hier is Strydom…
8 Dec 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min