Agri-uur: 9 Desember, Dawie Maree

Loading player...
Die BBP-syfer het ‘n 1,5% inkrimping in ons totale ekonomie getoon, soos gister deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel. Die daling van 13,6% in die landbousektor het ook tot hierdie inkrimping bygedra. OFM-nuus se Lee Simmons praat met die hoof van inligting en bemarking by FNB-agribesigheid, Dawie Maree, hieroor. Hier is Maree…
9 Dec 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min