Rudi Nagel - 13 Des 2021 - Met God Spring Ek Oor 'n Muur

Loading player...
Rudi praat oor mure nie net as iets wat van baksteen gemaak is nie, maar 'n 'muur' wat staan tussen wie ek nou is en wie ek kan wees deur Sy krag! Die Here wil ons hulp om die beperkings te oorkom!
13 Dec 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min