Agrii-uur: 15 Desember, Francois Wilken

Loading player...
Die jaar is amper op 'n einde en terwyl inwoners gereed maak om op vakansie te gaan om tyd saam met hulle vriende en families te spandeer, versoek Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou, boere om waaksaam te wees. Wilken het hieroor met OFM-nuus se Elsabé Richard gepraat en ook gedeel wat die hoogtepunte sowel as die uitdagings vir landbougemeenskappe in die Vrystaat hierdie jaar was...
14 Dec 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min