Agri-uur: 15 Desember, Johan van den Berg

Loading player...
Sentraal Suid-Afrika het reeds die afgelope paar weke goeie neerslae ontvang met sekere dele wat donderweer en swaar reën gekry het. Damme raak al hoe voller en inwoners en boere wat langs die damme geleë is, word gewaarsku van moontlike oorstromings. Johan van den Berg, 'n onafhanklike landbouweerkundige, sê weerstelsels toon dat nog reën op pad is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat...
14 Dec 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min