Agri-uur: 4 Januarie, Johan van den Berg

Loading player...
Sowat 400mm reën is in sekere dele van die Vrystaat gedurende verlede maand se voortdurende reënval in sentraal Suid-Afrika aangeteken. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige gesels oor of ons nóg reën in die komende maande gaan kry…
4 Jan 2022 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min