Agri-uur: 10 Januarie, Jakkals le Roux

Loading player...
Die reën het hierdie week voortgegaan om verwoesting te saai in baie dele van die Vrystaat. Vrystaat landbou se Jakkals Le Roux gesels met OFM-nuus se Lee Simmons oor die vloedrampverklaring weens erge vloedskade…
10 Jan 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min