Agri-uur: 13 Januarie, Boeta du Toit

Loading player...
Die jaar het skaars begin en een van die onderwerpe wat op die oomblik in landbougemeenskappe herhaal word, is die voortdurende reënval wat groot skade beteken vir onder meer boere wat reeds vir die nuwe seisoen begin plant het. Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê die reën word oor die algemeen wyd in die provinsie verwelkom, en dat sommige boere wel nie kon voortgaan met aanplantings nie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gepraat…
12 Jan 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min