Agri-uur: 20 Januarie, Stephen Pietersen

Loading player...
Werkbeserings op plase moet binne ‘n tydperk van sewe dae by die Departement van Indiensneming en Arbeid aangemeld word. Beserings wat aangemeld moet word, sluit in gevalle waar werkers hul bewussyn of hul lewe verloor het, sowel as gevalle waar werkers ‘n ledemaat verloor het. Om meer hieroor uit te vind het OFM-nuus se Elsabé Richard met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, gepraat…
19 Jan 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min