Agri-uur: 24 Januarie, Johan van den Berg

Loading player...
Boere wat deur die voortdurende swaar reënval geaffekteer is, kan uitsien na ten minste twee weke se sonskyn en redelike warm weerstoestande. Dit is volgens Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, wat egter sê enkele buie kan vroeg in Februarie verwag word. OFM-nuus se Elsabé Richard het hierooor met hom gesels…
23 Jan 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min