Agri-uur: 26 Januarie, Armando Cloete en Jaco van Wyk

Loading player...
Ná byna 'n dekade van droogte in die Boesmanland-streek in die Noord-Kaap, het goeie reën die afgelope tyd in hierdie omgewing voorgekom. Hierdie reën het groot vreugde en dankbaarheid onder boere en die gemeenskap gesaai. OFM-nuus korrespondent, Mia-Leigh Cloete, het met Armando Cloete en Jaco van Wyk, gesels. Albei boer in die Boesmanland-streek.
25 Jan 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min