Agri-uur: 27 Januarie, Westley Ferguson

Loading player...
Meganisering het die potensiaal om ongeskoolde arbeid te vervang as gevolg van die herhalende aard daarvan. Dit is maar een van die bevindings van Westley Ferguson van Agri Enterprises terwyl hy navorsing gedoen het oor gemeganiseerde boerdery en die potensiële impak wat dit op arbeidsmarkte kan hê. OFM-nuus se Elsabé Ricard het met hom gesels om meer uit te vind oor sy navorsing...
27 Jan 2022 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min