Agri-uur: 1 Februarie, Dr Stoffel du Toit

Loading player...
Die potensiaal van turksvye is feitlik eindeloos - tot olie kan uit sy pitte gepars word wat vir die behandeling van brandwonde gebruik kan word. Dr Stoffel du Toit, eienaar van die plaas Smousdam, waar ‘n turksvyoes-inligtingsdag verlede Vrydag plaasvind het, sê verder omdat Suid-Afrika ‘n land is wat van tyd tot tyd droogte ervaar, kan turksvyblare in veevoer omskep word vir beeste en skape in tye van skaarste. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gepraat…
31 Jan 2022 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min