Agri-uur: 2 Februarie, dr. Gerhard Verdoorn

Loading player...
Die palmer amarant-onkruid hou ‘n geweldige groot risiko vir gewasprodusente in. Hierdie onkruid is reeds op een plaas in Potchefstroom in die Noordwes ontdek en daar ontstaan ‘n vermoede dat dit op sommige plase in die Vrystaat begin posvat. OFM-nuus se Elsabé Richard het met dr. Gerhard Verdoorn van CropLife Suid-Afrika gesels om uit te vind hoe dit geïdentifiseer en van ontslae geraak kan word…
1 Feb 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min