Agri-uur: 3 Februarie, Stephan Pietersen

Loading player...
Die Wet op Beroepsbeserings en Siektes (COIDA) verdeel die landboubedryf in vier sub-klasse en elkeen van hierdie sub-klasse het sy eie tarief. Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, sê tariewe is gegrond op die risiko wat geassosieer word met die aard van die sub-klas. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels.
2 Feb 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min