Rudi Nagel - 7 Feb 2022 - Droë Stok of Floreerende Boom

Loading player...
As mense ons vra hoe dit met ons gaan, wat sê ons? Ons sê: Dit gaan goed! - maar baie keer gaan dit nie goed nie. God weet alles en ken ons goed, so ons moet oop wees oor ons situasies en met Hom 'n pad stap om oorwinning to kry.
7 Feb 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min