Agri-uur: 14 Februarie, Corné Louw

Loading player...
Die aankoop van ongetoetste en ongeregistreerde insetmiddele kan rampspoedig vir ‘n graanprodusent wees. Corné Louw, Hoof van Tegniese Ekonomie en Lededienste by Graan SA, raai boere aan om eers navorsing en navrae te doen vóór hulle enige insetmiddel aankoop. Dit kan hulle op die lang termyn baie geld bespaar.
11 Feb 2022 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min