Agri-uur: 14 Februarie, Stephan Pietersen

Loading player...
Ingevolge die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes, kwalifiseer produsente en werkers wat seergekry het terwyl hulle aan diens was, vir sekere voordele. In vandag se tweedelige onderhoud met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, vind OFM-nuus se Elsabé Richard meer uit oor wat presies hierdie voordele is.
11 Feb 2022 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min