Rudi Nagel - 14 Feb 2022 - Luister na die Lowergroen Leermeesters van die Lewe

Loading player...
Rudi gebruik die puik simboliek van bome om ons die week te leer hoe om voluit te lewe!
14 Feb 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min