Agri-uur: 16 Februarie, Johan van den Berg

Loading player...
Sentraal Suid-Afrikaners kan, ná dié week se reën, nog reën in Maart verwag. Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, sê dis nog moeilik om in hierdie stadium te voorspel hoe swaar die neerslae gaan wees. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
15 Feb 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min