Agri-uur: 21 Februarie, Stephan Pietersen

Loading player...
Dit is belangrik dat produsente seker moet maak dat hul boerderye onder die korrekte sub-klas by die Vergoedingsfonds geregistreer is. Hierdie sub-klasse is veeboerdery, gemengde boerdery, suiker en teeboerdery, sowel as grondbewerking en bosbou. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, hieroor gepraat…
21 Feb 2022 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min