Agri-uur: 22 Februarie, Nicol Jansen

Loading player...
Sprinkaanbestryding is nog volstoom aan die gang in die Noord-Kaap met die derde vlaag swerms wat in sommige dorpe in die provinsie opgemerk kan word. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê die situasie in dele van die provinsie word erger. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard met meer…
21 Feb 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min