Agri-uur: 28 Februarie, Wessel van Wyk

Loading player...
Die plant van sojabone in sentraal Suid-Afrika het gedurende die afgelope paar jare dramaties toegeneem. Volgens Wessel van Wyk, ‘n sojaboonkundige, kan die dryfveer agter hierdie gewildheid toegeskryf word aan faktore soos die goeie prys van sojabone en die feit dat dit ‘n goeie wisselbou-gewas met mielies is. In vandag se insetsel deel Van Wyk met OFM-nuus se Elsabé Richard die rywydtes, plantdigtheid en plantdatums van sojabone…
25 Feb 2022 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min