Agri-uur: 2 Maart, Chantal Marx

Loading player...
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Welvaart en Beleggings, praat oor die departement van minerale bronne en energie se jongste brandstofprysaanpassings vir Maart 2022. OFM News’ Lee Simmons gesels met Marx daaroor.
2 Mar 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min