Agri-uur: 7 Maart, Nicol Jansen

Loading player...
Die aankondiging dat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ‘n 9,61%-elektrisiteitsverhoging goedgekeur het, nadat Eskom aanvanklilk ‘n verhoging van 20,5% gevra het, is steeds vêr bo inflasie. Dit is volgens Nicol Jansen, president van Agri-Noord-Kaap, wat sê hierdie verhoging is moeilik vir die landboubedryf om te akkommodeer.
7 Mar 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min