Rudi Nagel - 7 Maart 2022 - Jy Voel Dit Aan Jou Bas!

Loading player...
Lewe ons soms agter 'n masker? Is ons te 'hardebas'? Hoe kan ons sag word en eg word, en gemaklik wees met wie ons regtig is, en hoe ons voel?
7 Mar 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min