Agri-uur: 9 Maart, Elsabé Richard

Loading player...
Die nasionale dieregesondheidsforum het tydens ‘n vergadering met die Minister van Landbou, Thoko Didiza, gesê die beskikbaarheid van entstowwe wat deur Onderstepoort Biologiese Produkte, oftewel OBP, vervaardig word, het ‘n risiko vir kudde geraak en dit kan die nasionale kudde-immuniteit in gevaar stel. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer hieroor…
8 Mar 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min