Agri-uur: 10 Maart, Johan van den Berg

Loading player...
Lusernboere, wat nog moet stroop, kan uitsien na ‘n paar droeër dae wat hulle in staat sal stel om lusern te sny ná die afgelope paar dae se reën. Dit is volgens Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbou-weerkundige, wat met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels het oor kort- en langtermyn-weervoorspellings…
9 Mar 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min