Agri-uur: 14 Maart, Dr. Jane Buys

Loading player...
Boere in die Vrystaat betaal tot R100 000 per maand vir sekuriteitswagte om hul mielieplantasies op te pas en te probeer beskerm teen die geweldige ontploffing van kriminaliteit. Dit is volgens Dr. Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard oor mieliediefstal gesels en die uitwerking wat dit op boere se beursies het…
14 Mar 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min