Agri-uur: 16 Maart, Christel Basson

Loading player...
OVK bied op 2 April ‘n Boervroudag in Hondeblaf in die Petrusville-distrik in die Noord-Kaap aan. Volgens Christel Basson, bemarkings- en kommunikasiebestuurder van OVK, kan boervroue uitsien na ‘n oggend van bemoediging, gevul met lag. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met haar gesels…
15 Mar 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min