Agri-uur: 16 Maart, Elsabé Richard

Loading player...
Die aantal plekke wat met bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal besmet is, is aangepas sedert die vorige verslag in Desember 2021 wat deur die direktoraat dieregesondheid uitgereik is. Dit is volgens die Rooivleisprodusente-organisasie wat byvoeg dat daar met die vrystelling van die vorige verslag 26 geaffekteerde liggings was. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer hieroor…
16 Mar 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min