Agri-uur: 22 Maart, Nicol Jansen

Loading player...
Een van die uitdagings wat die Departement van Landbou in die gesig staar, is ‘n tekort aan gif om sprinkane effektief te kan bestry. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, deel vanoggend met ons hoe sprinkaanbestrydingspanne in die Noord-Kaap vorder…
22 Mar 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min