Agri-uur: 24 Maart, Lynette van der Merwe

Loading player...
Op ‘n plaas in die Bo Karoo is Lynette van der Merwe hard besig met naaldwerk want dis haar passie. Sy het Pramberg Quilting op die been gebring – ‘n besigheid wat nie net kwiltkursusse aanbied nie, maar ook ‘n omgewing bied wat die siel rustig maak - om ander vroue te bemagtig. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
24 Mar 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min