Agri-uur: 28 Maart, Stephan Pietersen

Loading player...
Produsente moet op die uitkyk wees vir persone wat hulself voorgee as inspekteurs van die Departement van Indiensneming en Arbeid. Dit is die waarskuwing van Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, nadat drie verdagtes in Pretoria in hegtenis geneem is toe hulle hulself as inspekteurs voorgedoen het. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gesels.
28 Mar 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min