Agri-uur: 30 Maart, Toit Wessels

Loading player...
NAMPO Oesdag vind vanjaar weer in lewende lywe op NAMPO Park in Bothaville plaas. Besoekers sal dié keer weer die reuk van sosaties op die vuur én die gegons van mense en musiek kan beleef. Toit Wessels, Assistent Bestuurder van NAMPO, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
29 Mar 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min