Agri-uur: 30 Maart, Ivon Kordom

Loading player...
‘n Boer in die Koffiefontein-omgewing in die Vrystaat het onlangs ‘n boeredag vir opkomende boere van regoor die provinsie aangebied om lig te werp op hoe om hulle plase in hierdie onsekere tye te bestuur. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met Ivon Kordom, eienaar van die Vreediesfontein plaas oor die boeredag sowel as oor hoe die Covid-19 pandemie sy besigheid geraak het...
30 Mar 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min