Agri-uur: 4 April, Igno van Niekerk

Loading player...
‘Ek het ‘n boervrou sien dans’ was die inspirerende tema van Igno van Niekerk, ‘n skrywer en passievolle fotograaf, se praatjie die afgelope naweek by ‘n boervroudag op die plaas Hondeblaf buite Petrusville in die Noord-Kaap. OFM-nuus se Elsabé Richard het voor die geleendheid met hom gesels…
4 Apr 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min