Coopers environmental science
--:--
Ter viering van die The Real Good Travel Book wat binnekort beskikbaar sal wees, gesels Yolanda Maartens met Coopers Environmental Science se Celeste Meyer, Nasionale bemarking en verkoops bestuurder oor hoe Coopers se produkte jou kan help om muskiete, vlieë en miere selfs op reis te bekamp. Jy kan meer inligting oor Coopers Environmental Science kry in The Real Good Travel Book – binnekort beskikbaar eksklusief aanlyn by ofm.co.za