Rudi Nagel - 11 April 2022 - Blommetjies en Bytjies

Loading player...
Rudi bring ons nog 'n uitstekende gesprek or hoe blare, blomme en bome vergelyk kan word met ons as mense wat wil groei en iets vir God en ander wil beteken.
11 Apr 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min