Agri-uur: 14 April, Elmarie Prinsloo

Loading player...
Vanjaar se Bloemskou is amptelik bekend gestel met 'n vol program wat vir oud en jonk voorsiening maak. Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof van Bloemskou, sê die afgelope twee jaar was uitdagend aangesien die Covid-19-pandemie en beperkings verhoed het dat die skou plaasvind. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Prinsloo gesels ná die amptelike bekendstelling van die skou vandeesweek…
13 Apr 2022 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min