Agri-uur: 14 April, Ivon Kordom

Loading player...
Met die jagseisoen om die draai is Ivon Kordom, 'n Koffiefonteinse boer, besig om sy plaas vir jagters voor te berei. OFM-nuus se Lee Simmons het met hom gepraat...
14 Apr 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min