Agri-uur: 19 April, Stephan Pietersen

Loading player...
Agri SA het onlangs ‘n webinaar aangebied oor die toestand van paaie in Suid Afrika en hoe dit landbou raak. Die swak toestande van paaie affekteer veral produsente wanneer produkte vervoer word. Maar dit kan ook gevolge inhou wanneer werkers vervoer word en in ‘n motorongeluk beland. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, hieroor gesels…
19 Apr 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min